Open Group

Die UNIX-handelsmerk, eiendom van die Open Group.

Die Open Group is 'n industriekonsortium wat onafhanklike oopstandaarde vir rekenaarinfrastruktuur saamstel. Dit is in 1996 gevorm toe X/Open met die Open Software Foundation saamgesmelt het. Hierdie groep is veral bekend vir die sertifisering van die UNIX-handelsmerk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search